Italiaanse Skaap Tjoppies

Gallery

‘n Paar interressante feite oor Skaapvleis

Lambs vleis is vleis van ‘n jong skaap jonger as ‘n jaar

Skaapvleis (mutton) is net van ‘n skaap ooi of ‘n gekastreerde skaap ram, wat ouer is as een jaar

Die gemiddelde Amerikaner eet minder as een pond (omtrent 450g) skaapvleis per jaar, want die smaak is te skerp vir hulle

Skape word meer as 500 kere in die Bybel genoem, meer as enige ander dier in die Bybel. Die oorsprong hiervan is twee-redig, skape was baie belangrik vir die pilgrims in die Bybelse tyd en tweedens, skape word simbolies verwys soos God se kinders.

Siende dat die winter al baie, baie naby hier is inPretoria, hier is een van die beste en lekkerste maniere om ‘n skaap tjoppie voor te berei.

Italiaanse Skaap Tjoppie

1 x Bottel Italiaanse Slaai Sous

Skaap Tjoppies

1. Laat die skaaptjoppies vir omtrent ‘n halfuur in die slaai sous marineer, braai of oond braai dan die skaap tjoppies soos gewoonlik

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s