Nomu Rub Aartappel Wiggies

Gallery

Ek is mal oor die Nomu Rub reeks, elke stukkie braaivleis proe net fantasties daarmee, maar ek het bietjie gaan google oor die verskillende gebruike van die rubs en ek het op hulle webwerf gesien jykandit selfs gebruik saammet groente en aartappels. Hierdie is ‘n fantastiese manier van aartappel wiggies maak. Hierdie is ‘n baie basiese resep (of nie eers eintlik ‘n resep nie) Maar ons almal weet dat basies is eintlik beter!

Nomu Rub Aartappel Wiggies

Aartappels in wiggies/wedges gesny

1t Olyf olie, per aartappel

1t Nomu Rub (ek het Smokey Peri Peri Rub gebruik), per aartappel

1. Skakel oond aan na 180°C

2. Skud aartappels saammet olyf olie en Rub in ‘n sakkie totdat heeltemal bedek

3. Bak vir ongeveer 35 – 45min

2 responses »

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s