Bak en Brou – Reenboog Kolwyntjies vir Kleuters

Gallery

Hierdie bak en brou vir klein Leila was ‘n ware wenner! Jy kan sommer ‘n pakkie kolwyntjie mengsel koop en aan maak, vir kleuter bak en brou vir my gaan dit nie werklik oor die smaak nie, maar meer oor die aktiwiteit wat julle saam doen. Versprei die deeg na verskillende klein bakkies en meng sowat ‘n halwe druppel voedsel kleursel daarin.

Daarna gooi jy klein teelepels van die deeg in die kolwyntjie bakkies en bak volgens instruksies op die pakkie. Dis super maklik en ‘n ware bederf vir die jong sjefs!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s