Varkvleis magie “Pork Belly”

Gallery

Hierdie tipe snit is nie so gewild in Suid Afrika nie, maar dit is by verre een van my gunsteling vark vleis snitte.

 

‘n Varkvleis magie is gewoonlik die gedeelte van die vark waarvan spek gemaak word. Die snit van die vark vleis is baie hoog in vet, so eet liewer ‘n kleiner gedeelte van die vleisie, dit het gelykstaande dieselfde hoeveelheid calorie in as ‘n porsie “slap chips”.

Varkvleis maag/Pork Belly

 

1kg varkvleis maag

1 rooi ui

Vleis speserye

Vars tiemie

500ml wit wyn

 

  • Oond aan na 200°C
  • Sny varkvleis magie in klein individuele stukkies per persoon
  • Smeer met vleis speserye en kruie
  • Meng die grof opgesnyde ui met ‘n teelepel olyf olie
  • En pak in ‘n vlak bakplaat ui onder met vark bo-op. Sny smal repies op die vark (die Engelse noem die Score)
  • Bak vir 30minute
  • Skink wyn oor die vark en skakel oond na 180°C
  • Bak vir 40 minute
  • Indien jy nog meer crackling wil hê; plaas die gaar vark onder ‘n grill
  • Laat die vleis rus vir 10minute voordat jy dit bedien

 

 

2 responses »

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s