Bak en Brou – Oreo Koek

Gallery

Ons is besig om die eerste kinder partytjie vir Skat-se-At se dogtertjie te reël. Dis my eerste kinder partytjie wat ek ooit gereel het en ek weet nie wie se meeste opgewonde nie, ek of sy?

 

Net om haar kinder partytjie te vier, hier is ‘n super lekker en maklike bak en brou wenk/resep.

Die Ina Paarman Sjokelade Koek-in-‘n-boksie is ‘n fantastiese lekker koek, maar breek ‘n halwe boksie Oreos in die koekmengsel plus die res van die boksie Oreos in die versiersuiker en jy het ‘n maklike Oreo koek.

 

Ek het vir die klein dame gevra wat is haar gunsteling deel van Bak en Brou, en sy het vinnig geantwoord: Om die bakke uit te eet!

 

3 responses »

  1. Ek het die koek gebak en my kleinkinders het dit so geniet dat ek dit weer en weer moes bak. Baie dankie vir die resep!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s