Bees Stroganoff

Gallery

Bees stroganoff is ‘n oorspronklike Russiese dis, die dis se unieke eienskappe is die feit dat dit met blokkies vleis gemaak word en gemeng word met suur room. Hierdie is bietjie meer ‘n gesonder weergawe met Joghurt.

Hierdie is ‘n lekker vinnige resep wat ideal is vir ‘n weeksaand ete, dit is ook bestandele wat gewoonlik in ‘n mens se huis is, so geen besonderse inkopies word verlang vir hierdie resep nie.

Bees Stroganoff

500 g Bees Stroganoff

1 t paprika

Sout en Peper

Olyfolie

1 ui, opgesny

2 e fyngemaakte knoffel

250 g pakkie sampioene, opgesny

Tiemie

1 ½ k Griekse joghurt

1. Braai bees + paprika + sout & peper

2. verwyder van hitte

3. Braai uie & knoffel tot sag, voeg by sampioene + tiemie en braai tot gaar.

4. Voeg bees en joghurt by, moenie laat kook nie, maar verhit die joghurt

5. bedien saammet tagliatelle pasta en addisionele swart peper.

2 responses »

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s