This gallery contains 4 photos.
Ek was onlangs baie bevoorregd om saam met my werk op ‘n werkswinkel te gaan om te leer om jou eie sushi te maak. Die werkswinkel was aangebied deur Food Design in Randburg. Die eienaar van die fantastiese plek is Jodi-Ann Pearton. Jodi-Ann is ‘n baie jong sjef, met ‘n pragtige persoonlikheid, sy is […]