This gallery contains 2 photos.
Die Portugese eet die meeste aartappels in Europa. Aartappels was die eerste kos wat ooit in die ruimte gegroei het, saammet dieColumbiain 1995. Die gemiddelde persoon eet omtrent 500 aartappels in sy/haar leeftyd. Die grootste aartappel is gegroei in Duitsland, dit het 3.2kg geweeg. Die Europereërs was eers skepties oor Aartappels omdat dit nooit in […]