This gallery contains 5 photos.
Ek het gister een van die interressantste dae gehad. My vriendin het my vertel van ‘n fenominale boekwinkel in Monte Casino,Johannesburg. Die winkel se naam is Skoobs en dit is sowaar enige boek liefhebber se droom. Die meubels in die winkel is so uniek. Op die grond vloer is daar ‘n baie tradisionele koffie kroeg, […]