This gallery contains 2 photos.
Wat het met Lente gebeur? Die een oomblik loop koulike ek nog met 2 vessies, ‘n trui en ‘n dik baadjie rond, die volgende oomblik is ek in ‘n spaghetti-toutjie hemp en sonblok aan. Gelukkig vir die laaste koue Sondag hier in Pretoria (min het ons vermoed dat dit gaan die laaste koue Sondag wees) […]