This gallery contains 4 photos.
In ‘n neutedop het ek ‘n Feë Verhaal onlangs beleef by die werk. Ek geniet my werk verskriklik baie, soos met die kos maak gaan ek met passivolle oorgawe in my daaglikse werk. Maar (ja daar is ongelukkig tans ‘n maar) het ek ‘n bully van ‘n bestuurder. Ons persoonlikheids verskille het ge-eskuleer vir die […]