This gallery contains 2 photos.
Ek is altyd opsoek na nuwe maniere om chillies in die kos in te werk. Ek het hierdie oulike botteljie ingelegde Jalapenos ontdek by ons plaaslike deli in Pretoria (dit is wel nodig vir ‘n besoek, dit is oos in Zambezi rylaan, by Derdepark winkelsentrum) Dit is super fantasties die ingelegde Jalapenos, indien jy nie […]