This gallery contains 4 photos.
Ek het die oulikste botteltjie Kersie konfyt as ‘n geskenk gekry van my Pa af, al die pad ingevoer van die kersie fees in Ficksburg. Die Kersie Fees is die oudste oes fees in Suid Afrika en hardloop al vir ‘n volle 42 jaar. Kersies bevat “anthocyanins” watkanhelp met pynverligting. So dis ‘n natuurlike en […]