This gallery contains 3 photos.
Tesame met my obsessie met slurpies, het ek ook wraps herontdek tydens ons vakansie in Ponta do Oura. Skat-se-At het omtrent elke dag ‘n rolletjie ge-eet terwyl ek al my sorge en bekommernisse weggedrink het met ‘n slurpie. Ek het vir ‘n groep gaste hierdie spesifieke rolletjie gemaak en dit komplimente het gevloei. Die romerige […]